Toets u Bybelkennis 119
Kies die regte antwoord:
Jesus het gesê dat hy ʼn lamp is wat brand.
- Johannes die Doper
- Jesaja
- Elia
- Petrus
Waar het Ragab die prostituut gewoon?
- Ai
- Gesbon
- Jerigo
- Gilgal
Wie het Jesus gesê het van die tempel ’n rowerspelonk gemaak?
- Handelaars
- Fariseërs
- Soldate
- Skrifgeleerdes
Wat het Jesus na sy opstanding saam met die dissipels geëet?
- Vis
- Bees
- Lam
- Brood
Hoe was die duiwelbesetene van die Geraseners bekend?
- Millennia
- Centurio
- Galileo
- Legio
Voltooi: Die mens kan nie van ___________ alleen leef nie.
- Geld
- Brood
- Water
- Lug
Die aantal kleinseuns van die rigter Abdon
- 20
- 30
- 40
- 50