Toets u Bybelkennis 30
Kies die regte antwoord:
Hoe lank het Paulus in sy eie huurhuis in Rome gewoon?
- 8 maande
- 1½ jaar
- 2 jaar
- 3 jaar
Hoeveel dae het verloop tussen Jesus se opstanding en hemelvaart?
- 20
- 30
- 40
- 50
Ongeveer hoeveel mense het gesterf nadat Moses die goue kalf vernietig het?
- 500
- 3000
- 10000
- 17000
In die gelykenis van die Saaier, wie beeld die saad op die rots uit?
- Hulle wat die Woord verwerp
- Die gelowiges
- Gelowiges wat verflou
- Hulle wat plesier liefhet
In watter dorp was Petrus toe hy die gesig van die laken met die onrein diere gesien het?
- Jerusalem
- Antiochië
- Joppe
- Seserea
Koning Josia het gesterf toe hy ’n koning wou keer op deur Megiddo te gaan. Watter koning was dit?
- Sennagerib
- Sisak
- Jehu
- Nego
In watter straat in Damaskus was die huis van Judas waar Saulus tuis gegaan het?
- Reguit
- Dwars
- Hoof
- Kerk