Toets u Bybelkennis 71
	Kies die regte antwoord:
 
- In watter stad was die tempel?	 -   Betlehem
-   Nasaret
-   Silo
-   Jerusalem
 
- Watter naam van Jesus beteken 'God met ons'?	 -   Messias
-   Immanuel
-   Christus
-   Rabbi
 
- Wie het op die berg aan Jesus verskyn?	 -   Abraham en Job
-   Abraham en Elia
-   Moses en Elia
-   Job en Daniel
 
- Wie was die hoëpriester wat Jesus laat arresteer het?	 -   Kajafas
-   Annas
-   Pilatus
-   Sagaria
 
- Na watter plant verwys Jesus as Hy ons leer om nie bekommerd te wees nie?	 -   Olyfboom
-   Mosterdboom
-   Sederboom
-   Veldlelies
 
- Nehemia het leiding geneem in die bou van hierdie stad se mure:	 -   Sigem
-   Gasor
-   Jerigo
-   Jerusalem
 
- Hoe het Moab die Israeliete skade berokken? 	 -   Oorlog
-   Vergiftig
-   Hoerery
-   Vervloeking