SS Plus

Nederlandse Geloofsbelydenis

Klik op die artikel waarna jy wil kyk

Die regsinnige Christelike belydenis van die Nederlandse kerke wat die hoofinhoud van die leer in verband met God en die ewige saligheid van siele insluit. In ‘n tyd van groot vervolging van Protestantse Kerke is hierdie Belydenisskrif deur Guido de Brès opgestel. Dit was in die jaar 1561 in die Suidelike Nederlande (vandag België). Verskeie Sinodes in die 16de eeu asook die Nasionale Sinode van Dordrecht (1618-1619) het dit as een van die Belydenisskrifte van die Gereformeerde Kerke aanvaar.

Let op dat daar soms artikels saam gegroepeer is

Hierdie is die webblad van Dr Hennie van Wyk. Standpunte op hierdie blad is sy eie of die van outeurs wie se werk geplaas word, in watter geval die standpunte die van die genoemde outeur is.