Toets u Bybelkennis 133
Kies die regte antwoord:
Wie het gevra: “Volgens ons wet kan ons mos nie sommer iemand veroordeel sonder om eers sy kant van die saak te hoor en vas te stel wat hy doen nie?”
- Josef
- Gamaliël
- Kajafas
- Nikodemus
Volgens Levitikus: wat moes in die Jubeljaar gebeur?
- Fees om die uittog te vier
- Teruggee van eiendom
- Fees van reiniging
- Offers
Wie het gesê: “Here, laat u dienaar nou in vrede gaan...”?
- Anna
- Maria
- Sagaria
- Simeon
Waar het Petrus en sy vriende visgevang?
- See van Galilea
- Middellandse see
- Rooisee
- Swartsee
Wie het gesê: “’n Profeet word nie in sy eie land geëer nie”?
- Johannes die Doper
- Elia
- Jesus
- Jesaja
As ons die koninkryk van die hemele wil ingaan moet ons meer getrou wees as:
- Die dissipels
- Johannes die Doper
- Jesaja
- Fariseërs
Wie het ’n visioen gehad oor die verwoesting van Nineve?
- Nahum
- Obadja
- Miga
- Jona