Toets u Bybelkennis 39
Kies die regte antwoord:
Watter van hierdie dissipels het Jesus saamgeneem in Getsemane?
- Taddaeus
- Matteus
- Jakobus
- Nikodemus
Wie het beswaar gemaak toe die vrou duur salf op Jesus wou gebruik?
- Judas
- Tomas
- Petrus
- Jakobus
Wie het gelas dat die hele wêreld getel moet word?
- Julius Caesar
- Keiser Augustus
- Markus Antonius
- Nero
Wie het haar pa se huisgode gesteel?
- Ragel
- Lea
- Silpa
- Bilha
Vir wie het Paulus aangeraai om bietjie wyn te drink vir sy ongesteldheid?
- Timoteus
- Titus
- Silas
- Lukas
Wie het sy broers ‘n eed laat neem om sy beendere na Kanaan te neem?
- Josef
- Juda
- Benjamin
- Aser
Wie is nie in die brandende vuuroond gegooi nie?
- Sadrag
- Abednego
- Daniël
- Mesag