Toets u Bybelkennis 114
Kies die regte antwoord:
In watter stad het koning Dawid sy paleis gebou?
- Betlehem
- Nasaret
- Jerusalem
- Sukkot
Waarvan is die hoof van die beeld in Nebukadnesar se droom gemaak?
- Goud
- Silwer
- Yster
- Koper
Die eerste see wat die Israeliete teëgekom het na die uittog.
- Rooi
- Swart
- Dooie
- Middellandse
Watter profeet het vir droë bene gepreek wat lewendig geword het?
- Jeremia
- Nahum
- Obadja
- Esegiël
Watter man het gedink dat Abraham en Isak se vrouens hulle susters was?
- Ismael
- Abimelek
- Ben-Ammi
- Mamre
Tuisdorp van Ragel en Lea:
- Sigem
- Hebron
- Sukkot
- Paddan-Aram
Wie van Eva se seuns was 'n skaapboer?
- Kain
- Abel
- Set
- Enog