Toets u Bybelkennis 19
Kies die regte antwoord:
Hoeveel manne is gekies vir die versorging van die weduwees?
- 3
- 6
- 7
- 12
In die gelykenis van die arbeiders: wie simboliseer die seun van die boer?
- Gelowiges
- Jesus
- Die dissipels
- Elia
In watter dorp het Jesus sy tweede wonderwerk (volgens Johannes) gedoen?
- Kana
- Kapernaum
- Betsda
- Nasaret
In watter stad was Paulus beïndruk deur hulle baie gode?
- Rome
- Efese
- Korinte
- Athene
Jetro was ’n priester van
- Moab
- Ur van die Galdeërs
- Midian
- Bet-el
Na wie verwys Jesus as Hy die woord 'bokke' gebruik?
- Tollenaars
- Gelowiges
- Apostels
- Ongelowiges
Paulus het Lydia, die purpurverkoopster, in hierdie stad ontmoet
- Filippi
- Tessalonika
- Athene
- Pafos