Toets u Bybelkennis 141
Kies die regte antwoord:
Hoeveel lampe was op die lampstander in Moses se tabernakel?
- 5
- 6
- 7
- 9
In hierdie provinsie het die Jode gebid en gevas toe hulle gehoor het hulle gaan uitgemoor word
- Pontus
- Adar
- Susan
- Pergamum
Hoeveel seuns het Jakob gehad?
- 6
- 8
- 10
- 12
Hoeveel silwermunstukke was die boeke van die towenaars werd wat hulle in Efese verbrand het?
- 10, 000
- 20, 000
- 50, 000
- 40, 000
Hoe groot was die getal gelowiges net nadat Petrus die kreupele gesond gemaak het?
- 5000
- 6000
- 7000
- 8000
Wie was die eerste moordenaar?
- Lameg
- Kain
- Abel
- Satan
Israel het Josef se bene hier begrawe
- Sigem
- Jerusalem
- Betlehem
- Timnat-Serag