Toets u Bybelkennis 82
Kies die regte antwoord:
Aantal Nineviete wat nie hulle regter- en linkerhande uitmekaar geken het nie
- 80, 000
- 120000
- 300000
- 500000
Hoeveel soldate het Ai die eerste keer aangeval?
- 600
- 2000
- 3000
- 17000
Wie het vir sy seun gesê: “jy sal ʼn profeet wees vir die Allerhoogste”?
- Sagaria
- Josef
- Sebedeus
- Simeon
Wat was die beroep van Jakobus en Johannes toe Jesus hulle geroep het?
- Bouers
- Tollenaars
- Skrynwerkers
- Vissers
Jesus maan sy dissipels om so opreg te wees soos:
- Slange
- Wolwe
- Skape
- Duiwe
Dis makliker vir ʼn kameel om deur die oog van ʼn naald te gaan as vir hierdie persoon om in die hemel in te gaan
- Fariseër
- Trotsaard
- Heiden
- Ryke
Wie het Jesus se kruis gedra?
- Nikodemus
- Josef van Arimatea
- Simon van Sirene
- Sefas