Toets u Bybelkennis 10
	Kies die regte antwoord:
 
- Watter apostel het ʼn kreupele by die tempel genees? -   Jakobus
-   Paulus
-   Petrus
-   Andreas
 
- Watter fout van Rehabeam het die ryk laat skeur? -   Luister vir die oudstes
-   Luister vir sy vriende
-   Luister vir niemand nie
-   Owerspel met sy suster
 
- Watter koning het Festus geraadpleeg voor hy Paulus Rome toe gestuur het? -   Herodus
-   Agrippa
-   Filippus
-   Klaudius
 
- Watter Naam vir Jesus lees ons in Johannes 1:1? -   Messias
-   Die Woord
-   Christus
-   Immanuel
 
- Watter profeet het vyebome gekweek? -   Esegiël
-   Daniël
-   Joël
-   Amos
 
- Watter seun van Gideon het op een na al sy broers vermoor? -   Jotam
-   Gaäl
-   Abimeleg
-   Ebed
 
- Watter van die 7 kerke in Openbaring het die werk van die Nikolaite gehaat? -   Smirna
-   Pergamum
-   Laodicea
-   Efese