Toets u Bybelkennis 31
Kies die regte antwoord:
Noag het soveel onrein diere in die ark geneem:
- 2
- 4
- 5
- 7
Sy vader het van hom gesê: Hy sal ons opbeur deur harde werk
- Abraham
- Set
- Dawid
- Noag
Van wie het Jesus gesê 'Ek het nie so 'n groot geloof in die hele Israel gesien nie'?
- Hoofman oor 100
- 'n Tollenaar
- 'n Fariseër
- 'n Priester
Waar het die Israeliete hul verbond met God hernu voor Josua se dood?
- Sigem
- Timnat Sera
- Gilgal
- Jerusalem
Waar het Lasarus en sy susters gewoon?
- Emmaus
- Efraim
- Betanië
- Jerusalem
Waarheen het Kain gegaan nadat die Here hom verban het?
- Nod
- Ur
- Kanaän
- Egipte
Waaroor het die eerste byeenkoms in Jerusalem gehandel na Paulus se eerste sendingreis?
- Huwelike met Grieke
- Die doop
- Besnydenis
- Die nagmaal