Toets u Bybelkennis 5
Kies die regte antwoord:
Watter een is nie een van die Saligsprekinge nie?
- Hulle wat treur
- Die hongeres
- Die barmhartiges
- Die wat bid
Watter guns het die Geraseners van Jesus gevra?
- Voedsel
- Om weg te gaan
- Hulle siekes te genees
- Hul oeste te seën
Watter profeet het Hiskia gerus gestel toe die Assiriërs Jerusalem beleër het?
- Amos
- Jona
- Obadja
- Jesaja
Watter rigter het 30 seuns gehad wat op 30 donkies gery het?
- Tola
- Ehud
- Jaïr
- Samgar
Watter stam het die werk in die tabernakel gedoen?
- Juda
- Ruben
- Efaim
- Levi
Watter was nie ʼn geskenk van die wyse manne nie?
- Wierook
- Mire
- Silwer
- Goud
Wie het die beeld gesien van die wesens en die wiele?
- Jeremia
- Jesaja
- Johannes
- Esegiël