Toets u Bybelkennis 122
Kies die regte antwoord:
Wie was keiser toe Jesus gebore is?
- Tiberius
- Gaius
- Augustus
- Claudius
Wie het Johannes die Doper vermoor?
- Argelaos
- Herodes
- Pilatus
- Filippus
Wie sif die muggie uit maar sluk die kameel in?
- Fariseërs
- Dissipels
- Tollenaars
- Heidene
Wie het aan Jesus gesê: “Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee...”?
- Petrus
- Fariseërs
- Herodes
- Satan
Betlehem val in watter stamgebied?
- Juda
- Simeon
- Ruben
- Gad
Waar het God vir Moses gesê dat hy nie die Beloofde land kan binnegaan nie?
- Meriba
- Massa
- Horeb
- Jordaanrivier
Hy het sy lewe vir Paulus gewaag
- Timoteus
- Aquilla
- Titus
- Silas