Toets u Bybelkennis 50
Kies die regte antwoord:
Watter dissipel is ook Didimus genoem?
- Tomas
- Johannes
- Judas
- Matteus
Watter godsdienstige groep het geglo dat daar nie ʼn opstanding na die dood is nie?
- Fariseërs
- Sadduseers
- Samaritane
- Esseners
Watter koning van Juda het melaats geword toe hy wierook geoffer het?
- Manasse
- Joas
- Ussia
- Amasia
Watter profeet het gekla: 'Here, wie sal ons glo as ons hiervan vertel?'
- Jeremia
- Esegiël
- Daniël
- Jesaja
Watter profeet was ʼn skaapboer?
- Hosea
- Joël
- Jona
- Amos
Watter stad is bekend as die ‘Dawid stad’?
- Nasaret
- Jerusalem
- Hebron
- Asdod
Watter van hierdie spioene het gemeen hulle kan wel Kanaän inneem?
- Kaleb
- Palti
- Sammua
- Igal