Toets u Bybelkennis 15
Kies die regte antwoord:
Wat het die volk van Israel gemaak terwyl Moses op die berg was?
- ʼn Silwer koei
- ʼn Goue kalf
- ʼn Goue standbeeld
- Silwer muise
Wat is die betekenis van die bloed in die Ou Testamentiese offers?
- Versoening vir sondes
- Toewyding aan God
- Seremoniële wassing
- Sterwensbegeleiding
Wat was die naam van die bad waarheen mense gegaan het om genees te word?
- Siloam
- Megiddo
- Betesda
- Farpar
Water dier het God voorsien om te offer in die plek van Isak?
- Ram
- Ooi
- Bok
- Bul
Watter boek is gerig aan Gajus?
- 2 Johannes
- 3 Johannes
- 1 Petrus
- 2 Petrus
Watter boek volg na Job?
- Jesaja
- Psalms
- Spreuke
- Ester
Watter dissipel van Jesus was eers 'n dissipel van Johannes die Doper?
- Natanael
- Judas
- Nikodemus
- Andreas