Toets u Bybelkennis 49
Kies die regte antwoord:
Wat beteken die woord 'Korban'?
- Bloedoffer
- Samekoms van ouderlinge
- Paasbrode
- Gawe vir God
Wat het God op die vyfde dag geskep?
- Vee
- Sade
- Voëls
- Gras
Wat was bepalend vir Simeon en Levi se moordplanne op die Sigemiete?
- Besnydenis
- Gif
- Nuwemaan
- Handelaars
Wat was die tuisdorp van die geleerde Apollos?
- Agaje
- Masedonië
- Samaria
- Aleksandrië
Watter apostel het vir Petrus by geleentheid teregwys?
- Johannes
- Jakobus
- Filippus
- Paulus
Watter boek kom na Matteus?
- Maleagi
- Markus
- Lukas
- Handelinge
Watter boek volg op Numeri?
- Deuteronomium
- Jeremia
- Rigters
- Rut