Toets u Bybelkennis 105
	Kies die regte antwoord:
 
- Watter dissipel het 'n fees vir Jesus gehou en tollenaars en sondaars uitgenooi?	 -   Petrus
-   Andreas
-   Johannes
-   Matteus
 
- Hy het nie in opstand teen Moses gekom nie.	 -   Kaleb
-   Korag
-   Datan
-   Abiram
 
- Watter profeet het Jesus se intog in Jerusalem voorspel?	 -   Jona
-   Obadja
-   Sagaria
-   Nahum
 
- Hoeveel jaar het Salomo aan die tempel gebou?	 -   3
-   5
-   7
-   9
 
- Wie was hoëpriester toe Dawid toonbrode geëet het?			 -   Abimelek
-   Abjatar
-   Eli
-   Sagaria
 
- Dawid se oudste seun was	 -   Absalom
-   Amnon
-   Kileab
-   Adonia
 
- Wat was Sadrag se Joodse naam?	 -   Misael
-   Hananja
-   Asarja
-   Daniël