Toets u Bybelkennis 106
Kies die regte antwoord:
Op watter dag het God lig geskep?
- Eerste
- Tweede
- Derde
- Vyfde
Watter een was nie 'n rivier in die tuin van Eden nie?
- Eufraat
- Tigris
- Arnon
- Gihon
Esau het met haar getrou tot groot verdriet van sy ouers
- Dina
- Judit
- Seba
- Jael
Met wie het Herodes ʼn woordewisseling gehad?
- Inwoners van Tirus en Sidon
- Samaritane
- Amoriete
- Judeërs
Wie is die Lam van God?
- Johannes die Doper
- Jesaja
- Josef
- Jesus
Wie het die oor van die slaaf van die hoëpriester afgekap?
- Johannes
- Jakobus
- Petrus
- Simon die yweraar
Wie het aan Jesus gevra of Hy groter is as Jakob?
- ʼn Masedoniër
- ʼn Egiptenaar
- ʼn Siriër
- ʼn Samaritaan