Toets u Bybelkennis 40
Kies die regte antwoord:
Vir wie was die Babiloniese generaal wat Jeremia bevry het?
- Gedalja
- Ahikam
- Safan
- Nebusaradan
Wie was die prostituut wat twee Israelitiese spioene weggesteek het?
- Tamar
- Ragab
- Debora
- Mata Hari
Wie was Lameg se seun?
- Noag
- Metusalag
- Jared
- Sem
Aan wie het Paulus gesê: “God sal jou slaan, jou skynheilige!”?
- Ananias
- Kajafas
- Annas
- Simon Magus
Hoeveel jaar genadetyd het God gegee voor die sondvloed?
- 80
- 120
- 160
- 200
Geloof so klein soos 'n ____________ kan 'n ______________.beweeg
- sandkorrel - eikeboom
- pinkie - ton
- mosterdsaad - berg
- klippie – rots
Hoeveel jaar was die volk in ballingskap in Babel?
- 50
- 70
- 90
- 120