Toets u Bybelkennis 37
Kies die regte antwoord:
Van wie is gesê dat hy met God gewandel het?
- Metusalag
- Lameg
- Henog
- Noag
Waar het die Samaritane God aanbid?
- Op ʼn berg
- Kerkplein
- Tempel
- Sinagoge
Waar het Paulus die gelowige Aquila ontmoet?
- Athene
- Rome
- Korinte
- Berea
Waaroor was die Griekssprekende Jode ongelukkig teenoor die ander Jode?
- Hul weduwees is verwaarloos
- Hulle is beledig.
- Hulle is stilgemaak in die erediens
- Hulle het nie bydraes gegee nie
Wat beteken die woord “Messias”?
- Verlosser
- God met ons
- Gesalfde
- Vredesprins
Wat het God op die eerste dag geskep?
- Lig
- Son
- Lug
- Land
Wat is Tabita se ander naam?
- Lidia
- Dorkas
- Maria
- Priscilla