Toets u Bybelkennis 111
Kies die regte antwoord:
Hierdie boek praat dikwels van die “groot dag van die Here”:
- Nahum
- Habakuk
- Sefanja
- Haggai
Hoeveel goue kalwers het Jerobeam laat maak? 2 3 4 5
- 2
- 3
- 4
- 5
Wie het die bronswerk in die tempel gedoen?
- Genadad
- Hosea
- Herkimer
- Hiram
Dawid het hierdie dorp uit die mag van die Filistyne verlos
- Silo
- Hebron
- Gat
- Kehila
Watter koning van Juda het twee stamme van Israel genooi om saam die Paasfees te vier?
- Ussia
- Amon
- Manasse
- Hiskia
Wie het Is-Boset, seun van of Saul, vermoor?
- Joab en Seruja
- Rekab en Benaja
- Absalom en Ibar
- Rimmon en Eljada
Handelstad aan die Middellandse see
- Gasa
- Gennesaret
- Nineve
- Tirus