Toets u Bybelkennis 98
Kies die regte antwoord:
Wie het in opstand gekom teen Dawid en is by Abel-Bet-Maäka onthoof?
- Bikri
- Seba
- Amasa
- Abisai
Watter boek bevat die volgende frase as kenmerk: “As hulle drie keer gesondig het … hulle het ʼn vierde bygevoeg.”
- Amos
- Joël
- Jona
- Obadja
Paulus haal Jesus aan wat gesê het: Dit maak jou gelukkiger om te gee as om te ontvang. Uit watter evangelie haal hy aan?
- Matteus
- Lukas
- Johannes
- Geen
Waarom het Lot se vrou in ʼn soutpilaar verander?
- Ongehoorsaam
- Owerspel
- Lag vir God
- Huisgode saamgeneem
Watter koning het die boekrol wat Jeremia Barug laat opskryf het, verbrand?
- Jojakim
- Sedekia
- Ussia
- Amnon
Watter boek se dat die ou mense drome sal droom?
- Psalms
- Joel
- Amos
- Hosea
Watter dissipel het gevra: “Here, toon ons die Vader”?
- Simon die Yweraar
- Bartolomeus
- Filippus
- Jakobus