Toets u Bybelkennis 48
	Kies die regte antwoord:
 
- Onder watter priester het Samuel gedien? -   Hofni
-   Pinias
-   Eli
-   Abimeleg
 
- Toe Elia die profete van Baal gekonfronteer het, hoeveel keer het hy die altaar natgegooi? -   1
-   2
-   3
-   7
 
- Watter dier is geslag vir die Pasga? -   Lam
-   Kalf
-   Os
-   Duif
 
- Waar het Filippus gewoon? -   Salamis
-   Betlehem
-   Jerusalem
-   Seserea
 
- Waar het Salomo die sederhout vir die tempel gekry? -   Sirië
-   Libanon
-   Galilea
-   Arabië
 
- Waarin is die tien gebooie bewaar? -   Altaar
-   Rots
-   Ark
-   Pilaar
 
- Waarop het Paulus en Barnabas van mekaar verskil? -   Die besnydenis van Timoteus
-   Hulle bestemming
-   Wie moet preek in Listra
-   Of hulle Markus moet saamneem