Toets u Bybelkennis 69
Kies die regte antwoord:
Hy gee aan Melgisedek ʼn tiende van sy rooftogte:
- Isak
- Nimrod
- Josua
- Abraham
Watter fees het die Jode gevier omdat hulle verlos is in die tyd van Ester?
- Paas
- Weke
- Purim
- Hutte
Hierdie land is aan die Israeliete beskryf as die land van melk en heuning:
- Kanaän
- Negeb
- Egipte
- Assirië
Wie was die melaatse wat Elisa genees het?
- Hiskia
- Agaam
- Naäman
- Abimelek
Hierdie profeet moes aan Dawid sê dat hy nie die tempel mag bou nie
- Miga
- Joël
- Doëg
- Natan
Hier sou Saul twee manne kry wat sê dat sy pa se donkies gekry is
- Hebron
- Silo
- Grot van Magpela
- Graf van Ragel
Wie was Rut se tweede man?
- Boas
- Kiljon
- Elimelek
- Maglon