Toets u Bybelkennis 101
Kies die regte antwoord:
Abraham het soveel jaar oud geword
- 70
- 75
- 80
- 175
Waar was die Areopagus?
- Listra
- Jerusalem
- Efese
- Athene
Wat het Paulus se kleinneef gedoen toe Paulus in Jerusalem in die tronk was?
- Brood gebak
- ʼn Sameswering blootgelê
- Sy reismantel gebring
- Hom laat ontsnap
Wie was Jeremia se skrywer?
- Neria
- Gesem
- Migaja
- Barug
Wat is die naam van die spruit by die Olyfberg?
- Kedron
- Megiddo
- Krit
- Jordaan
Wat was die familieband tussen Barnabas en Markus?
- Broers
- Oom
- Skoonpa
- Neefs
Hoeveel van die tien melaatses wat Jesus gereinig het, het Hom kom bedank?
- 1
- 2
- 5
- 10