Toets u Bybelkennis 8
	Kies die regte antwoord:
 
- Na watter stad is Jona gestuur? -   Nineve
-   Asdod
-   Babilon
-   Tarsis
 
- Op watter ouderdom het Jesus begin met sy werk? -   18
-   20
-   25
-   30
 
- Van watter apostel se oë het iets soos skille afgeval? -   Petrus
-   Jakobus
-   Paulus
-   Natanael
 
- Waar het die Benjaminiete meisies as hulle vroue weggedra terwyl hulle gedans het? -   Bet-el
-   Sigem
-   Libanon
-   Silo
 
- Waar het Johannes (Markus) Paulus op die sendingreis verlaat? -   Pamfilië
-   Listra
-   Ikonium
-   Pafos
 
- Waar was Timoteus predikant? -   Athene
-   Berea
-   Efese
-   Antiochië
 
- Waarom het Pilatus se vrou vir hom 'n boodskap gestuur? -   Sy was 'n Jodin
-   Sy het nie van Jesus gehou nie
-   Sy was bang vir Barabbas
-   Sy het 'n nagmerrie gehad