Toets u Bybelkennis 131
	Kies die regte antwoord:
 
- Watter rivier is die grens tussen Moab en Amnon?	 -   Nyl
-   Arnon
-   Jordaan
-   Tigris
 
- Watter gesig het Johannes in die woestyn gesien?	 -   Man op ʼn draak
-   Bak vol swere
-   Vrou op ʼn dier
-   Vlieënde boekrol
 
- Hierdie rigter se geboorte is deur ʼn engel aangekondig:	 -   Gideon
-   Simson
-   Jefta
-   Samuel
 
- Hierdie volk het Siklag verslaan en al die vroue en kinders weggevoer - ook 2 van Dawid se vroue.	 -   Filistyne
-   Hettiete
-   Moabiete
-   Amalekiete
 
- Wie het Absalom se suster Tamar verkrag?	 -   Nefeg
-   Amnon
-   Natan
-   Ibar
 
- Mefiboset se seun	 -   Saul
-   Joab
-   Abner
-   Miga
 
- Uit watter stam was Moses?	 -   Juda
-   Gad
-   Efraim
-   Levi