Saak |
Beskrywing |
Maak oop |
God vs gode |
Die vraag wat hy gevra het, was: hoekom 10 plae? Waarom nie die Egiptenare bloedneus slaan met die tiende plaag nie? Antwoord: God wys dat Hy magtiger is as alle ander gode. Die Egiptenare, en ons, moet dit altyd besef.
In Eksodus 7 – 10 word hierdie oorlog beskrywe. Kom ons kyk hoe dit verloop het. |
 |
Kasboek |
Kasboek in Excel. Allokeer syfers soos dit nodig is vir
sustentasieaansoeke. Formules is wagwoord-beskerm om te keer dat dit per
ongeluk verander word. Die wagwoord is "kasboek". |
 |
Watter vertaling |
Daar is baie mense wat die 1933-vertaling as die enigste vertaling
van die Bybel aanvaar, en ander wat net soveel die Here se stem in die
1983-vertaling hoor. Hier is 'n paar gedates hieroor. |
 |
Die Skriba en die Notule |
'n Paar gedagtes oor die opteken van 'n notule deur die skriba. 'n
Voorbeeld van 'n notule word ook gegee. |
 |
Liturgie vir Eredienste |
Onder elkeen van die elemente is 'n aantal gedeeltes in beide die 1933/53, 1983/91 EN 2020-vertalings
Ontmoetingsdiens
Belydenis
Wet- Verootmoediging
- Wet
- Versoening
Formuliere- Doop
- Belydenis van Geloof
- Verkorte Nagmaal
- Verkorte Nagmaal moderne Afrikaans
Wegstuurseën
Skrifberyming nommering
|  |
Liturgie vir Leesdienste |
Onder elkeen van die elemente is 'n aantal gedeeltes in beide die 1933/53, 1983/91 EN 2020-vertalings
Ontmoetingsdiens
Belydenis
Wet- Verootmoediging
- Wet
- Versoening
Gebed om seën
|
 |