Toets u Bybelkennis 72
Kies die regte antwoord:
Die Daniete het hom en sy seuns as priesters aangestel.
- Aäron
- Levi
- Jonatan
- Hilkia
Wie was die gelowige wat 100 van die Here se profete weggesteek het?
- Nahum
- Abia
- Semaja
- Obadja
Waarom het Saul sy koningskap verloor?
- Val nie Filistyne aan nie
- Hy het geoffer
- Hy raadpleeg ʼn heks
- Moord gepleeg
Die volgende was nie ‘n waarskuwing vir die volk waarvoor ‘n koning hulle dogters sou gebruik nie
- Salfmengers
- Vroue
- Baksters
- Kooksters
Hierdie manne het die fortuin ontdek in die leë Aramese kamp:
- 4 melaatses
- 3 soldate
- 5 handelaars
- 3 reisigers
Wie het Aäron as priester opgevolg?
- Eleasar
- Moses
- Pineas
- Korag
Wie was die ma van Abraham se eersgeborene?
- Sarai
- Ketura
- Silpa
- Hagar