Toets u Bybelkennis 130
Kies die regte antwoord:
Wie het gesê: “Kies vandag wie julle wil dien”?
- Gideon
- Josua
- Debora
- Simson
Elke hoeveel jaar is die Jubeljaar gevier?
- 7
- 14
- 49
- 50
Wat het Josef en Maria geoffer met Jesus se voorstelling in die tempel?
- ʼn Skaaplam
- ʼn Boklam
- 2 voëls
- ʼn Ram
Waar was Jesus toe Hy die gedeelte uit Jesaja in 'n sinagoge gelees het?
- Kapernaum
- Betsaida
- Nasaret
- Betlehem
Na watter stad het Jesus sy dissipels gestuur nadat Hy die 5000 gevoed het?
- Bet-El
- Betanië
- Betlehem
- Betsaida
Josef te beroep
- Timmerman
- Visser
- Tentmaker
- Kleremaker
Hier het Jesus die dissipels geleer oor die eindgebeure
- Betanië
- See van Galilea
- Olyfberg
- Tempel