Toets u Bybelkennis 12
	Kies die regte antwoord:
 
Wie was die koning van Moab wat Biliam ontbied het?
-   Og
 -   Sihon
 -   Kerorlaomer
 -   Balak
 
 
Wie was Jesus se moeder?
-   Lois
 -   Anna
 -   Rut
 -   Maria
 
 
Wie was Saul se seun Jonatan se boesemvriend?
-   Abner
 -   Joab
 -   Isai
 -   Dawid
 
 
Aan wie het die graf behoort waarin Jesus begrawe is?
-   Maria Magdalena
 -   Nikodemus
 -   Josef van Arimatea
 -   Simon of Sirene
 
 
By watter stad het Josua God gevra om die son te laat stilstaan?
-   Ai
 -   Gibeon
 -   Jarmut
 -   Jerigo
 
 
Die vier beskrywings van Jesus se lewe word so genoem:
-   Briewe
 -   Psalms
 -   Evangelies
 -   Kronieke
 
 
Hoeveel jaar het Dawid as koning regeer?
-   20
 -   30
 -   40
 -   50