Toets u Bybelkennis 132
Kies die regte antwoord:
Watter Joodse vrou is met koning Ahasveros getroud?
- Ester
- Rut
- Rebekka
- Lea
Waar was Abraham toe God hom beveel het om sy land te verlaat?
- Ur
- Haran
- Kanaän
- Egipte
Aser se moeder
- Lea
- Ragel
- Silpa
- Bilha
In watter land is Josef tweede in bevel geplaas?
- Israel
- Assirië
- Egipte
- Libië
In watter boek lees ons dat die gras verdor en blom verwelk as die asem van die Here daarin blaas?
- Psalms
- Spreuke
- Prediker
- Jesaja
Watter evangelie noem Jesus ‘die goeie Herder’?
- Matteus
- Markus
- Lukas
- Johannes
Tydens Sy verhoor: Wat het die soldate nie aan Jesus gedoen nie?
- Gespot
- Gespoeg
- Bene gebreek
- Klere aangetrek