Toets u Bybelkennis 113
Kies die regte antwoord:
Waarheen was 2 dissipels op pad toe Jesus as vreemdeling saam met hulle gestap het?
- Betanië
- Hebron
- Bet-El
- Emmaus
Wie het hom nie geskaam vir die evangelie van Christus nie?
- Petrus
- Johannes
- Paulus
- Silas
Waar het Jesus begin preek?
- Galilea
- Judea
- Berea
- Idumea
Hoe is die vrou met bloedvloeiing genees?
- Sy het Jesus se klere geraak
- Sy het voor Jesus gekniel
- Sy het Jesus gesmeek
- Sy het Maria na Jesus gestuur
Hierdie rigter se gelofte het sy dogter benadeel:
- Jair
- Barak
- Otniël
- Jefta
Die profeet wat aan die Here ongehoorsaam was, is so gedood:
- Onthoof
- Verdrink
- Verbrand
- Verskeur deur ‘n leeu
Samuel is hier begrawe
- Silo
- Hebron
- Betlehem
- Rama