Toets u Bybelkennis 81
Kies die regte antwoord:
Wie het die kreupel Mefiboset by Dawid belaster?
- Siba
- Simeï
- Doëg
- Barsillai
Straf vir ‘n seun wat koppig is en nie na sy ouers luister nie
- 39 houe
- Verban uit die volk
- Verban uit die tempel
- Stenig
Aan wie het die Here die besnydenis as verbondsteken gegee?
- Adam
- Noag
- Moses
- Abraham
Wie was Isak se vrou?
- Ragel
- Lea
- Sara
- Rebekka
Wie was die Hoofman oor 100 wat Petrus laat haal het?
- Aleksander
- Kornelius
- Festus
- Rufus
In watter boek lees ons dat Satan met die engele voor God verskyn?
- Eksodus
- Joshua
- Job
- Prediker
Filippus het eers vir hom raad gevra toe sommige Grieke Jesus wou sien
- Petrus
- Andreas
- Jakobus
- Johannes