Toets u Bybelkennis 97
	Kies die regte antwoord:
 
- Watter profeet het teen die nakomelinge van Esau gepreek?	 -   Obadja
-   Jona
-   Miga
-   Nahum
 
- Watter boek sê dat die Here uit die dieptes aangeroep word?	 -   Job
-   Psalms
-   Spreuke
-   Prediker
 
- Watter profeet het voorspel dat die dissipels na Jesus se kruisiging uitmekaar gejaag gaan word?	 -   Hosea
-   Joël
-   Sagaria
-   Haggai
 
- Jerobeam het hierheen gevlug uit vrees vir Salomo	 -   Sirië
-   Aram
-   Moab
-   Egipte
 
- Watter beskrywing pas Salomo nie?	 -   Botanikus
-   Dierkundige
-   Monogamis
-   Digter
 
- Wie het Dawid se lewe gered deur ʼn beeld in die bed te sit?	 -   Jonatan
-   Mikal
-   Samuel
-   Merab
 
- Watter koning van Juda het ʼn voetsiekte gehad - maar nie die hulp van die Here gevra nie?	 -   Abia
-   Josafat
-   Rehabeam
-   Asa