Toets u Bybelkennis 135
Kies die regte antwoord:
As jy dit nie doen nie, mag jy ook nie eet nie.
- Hande was
- Werk
- Bid voor ete
- Lofsang sing
Wat het daartoe gelei dat Daniël in die leeukuil gegooi is?
- Jaloesie
- Gierigheid
- Ontug
- Ambisie
Waarheen het Moses gevlug nadat hy ʼn Egiptenaar vermoor het?
- Kanaän
- Gosen
- Midian
- Sirië
Op die soveelste dag van die eerste maand is geskryf dat die Jode as volk uitgedelg moet word.
- 1
- 13
- 20
- 25
Die toring van hierdie stad moes tot aan die hemel reik:
- Sinar
- Babel
- Jisreël
- Sigem
Jakob en Lea se dogter
- Sara
- Miriam
- Dina
- Tamar
In watter stad het die gelowiges nog nie gehoor van die Heilige Gees nie?
- Efese
- Korinte
- Athene
- Troas