Toets u Bybelkennis 32
Kies die regte antwoord:
Wat beteken die naam 'Petrus'?
- Visser
- Boot
- Water
- Rots
Wat het God op die derde dag geskep?
- Lig en duisternis geskei
- Die ligte in die hemelruim
- Die water onder die hemelruim geskei
- Die water en die land geskei
Wat is die naam van die sewende dag?
- Sabbat
- Yom Kippur
- Versoendag
- Efod
Wat is die Sanhedrin?
- Linker altaar van die tempel
- Pilatus se raadgewers
- Joodse regering
- Stadsaal van Damaskus
Watter apostel het tydelik sy sig verloor toe hy Jesus gesien het?
- Paulus
- Barnabas
- Matteus
- Tomas
Watter boek is in sy geheel prediking teen Nineve?
- Jona
- Nahum
- Habakuk
- Sefanja
Watter dissipel wou 'n hut bou met die verheerliking op die berg?
- Toman
- Johannes
- Matteus
- Petrus