 |
Hierdie is 'n indeks tot die Skrifverwsings in die Belydenisskrifte
Daar is ongeveer 1700 skrifgedeeles wat in die Belydenisskrifte aangehaal
word. Dit is 'n bewys dat die Belydenis Skrifgefundeer is en nie menslike
standpunte is nie.
|
Hieronder is die drie Belydenisskrifte bruikbaar gemaak vir Kategese, Bybelstudies
en persoonike Godsdiens.

|
Gebruik dit vrylik. Daar is geen kopiereg op nie - maar erkenning sal waardeer word.
Daar is Blokkiesraaisels wat aanlyn voltooi kan word. Die Woordsoek neem woorde uit die Belydenis en dit moet gesoek word. |
 |
Hierdie is die oudste van die Belydenisskrifte
Die NGB fokus op dit wat die gerefmeerde leer is vir diegene wat wil weet wat die hierdie kerke glo. |
 |
Hierdie is die tweede Belydenisskrif
Die HK fokus op die onderrig van kinders en al die aspekte van die geloof word in een jaar deurgewerko. |
 |
Hierdie is die derde Belydenisskrif
Die DL fokus op die weerlegging van die verlossingsleer wat beweer dat die mens 'n aandeel in sy eie verlossing het |