Toets u Bybelkennis 11
Kies die regte antwoord:
Wie het vir Abner vermoor en Israel oorreed om Dawid te volg?
- Joab
- Asael
- Is-Boset
- Regab
Wie het die oudste geword?
- Adam
- Enog
- Lamet
- Metusalag
Wie het gesë: 'Ek sê vir my bediende "Gaan!" en hy gaan'?
- 'n Tollenaar
- 'n Visserman
- 'n Goeweneur
- 'n Hoofman oor 100
Wie het landerye verkoop en die geld vir die apostels gebring?
- Josef
- Ananias
- Aleksander
- Rufus
Wie het Saul as koning opgevolg? Hy was Dawid vyandiggesind.
- Abner
- Is-Boset
- Asahel
- Jonatan
Wie het voorgestel dat hulle Josef aan die Ismaeliete moet verkoop?
- Aser
- Sebulon
- Simeon
- Juda
Wie was Abraham se tweede vrou?
- Katura
- Hagar
- Bilha
- Abigail