Toets u Bybelkennis 85
Kies die regte antwoord:
Wie was die eerste rigter van Israel?
- Ehud
- Kaleb
- Otniël
- Simson
Watter taak het Sagaria verrig as prediking?
- Soldaat
- Pottebakker
- Boer
- Herder
Aan wie het die wingerd behoort wat Agab wou hê?
- Isebel
- Agas
- Natan
- Nabot
Wie was die jong meisie wat Dawid warm moes hou?
- Tamar
- Abisag
- Mikal
- Debora
Wie het Salomo laat doodmaak omdat hy die stad verlaat het?
- Joab
- Simeï
- Adonia
- Benaja
Waarmee het Dawid Goliat doodgemaak?
- Pyl
- Klip
- Spies
- Swaard
Soveel keer het die Jode Paulus met stokke geslaan
- 2
- 3
- 4
- 5