Toets u Bybelkennis 104
Kies die regte antwoord:
By wie se put het Jesus met die Samaritaanse vrou gepraat?
- Abraham
- Isak
- Esau
- Jakob
Na die slag van Gibeon het die vyf konings in hierdie grot weggekruip
- Magpela
- Megiddo
- Mamre
- Makkeda
Watter boom het Jesus gebruik as voorbeeld van geloof?
- Mosterd
- Olyf
- Vye
- Palm
Wie het Jesus se liggaam van die kruis afgehaal?
- Kajafas
- Josef van Arimatea
- Simon van Sirene
- Nikodemus
Wat was die eerste ding wat Jesus vir die man gesê het wat deur die dak na Hom toe afgesak is?
- Jou sonde is vergewe
- Staan op en loop.
- Glo jy?
- Waar kom jy vandaan?
Wat het die Fariseërs geantwoord toe Jesus gevra het waar Johannes die Doper se doop vandaan kom?
- Die hemel
- Weet nie
- Die mens
- Homself
Wie het sprinkane en wilde heuning geëet?
- Jesus
- Jesaja
- Johannes die Doper
- Sagaria