Toets u Bybelkennis 20
Kies die regte antwoord:
Van watter stam was Barnabas?
- Aser
- Gad
- Levi
- Benjamin
Sagaria het twee kieries gebreek. Wat was die naam van die eerste?
- Vriendelikheid
- Vrede
- Vereniging
- Liefde
Waar het Josua ‘n altaar gebou met die klippe wat die Israeliete wat die volk in die Jordaan opgetel het?
- Ai
- Gilgal
- Hesbon
- Bet-el
Waarom was die eienaars van ’n slavin kwaad vir Paulus omdat hy ’n bose gees uit haar gedryf het?
- Sy was getuie van ʼn moord
- Sy kon nie meer dans nie
- Sy het in tale gespreek
- Sy was 'n waarsêer
Wat beteken die naam 'Isak'?
- Sterke
- Lag
- Hoop
- Genadekind
Wat het die vyf dwase meisies vergeet?
- Lampe
- Olie
- Geskenke
- Vuur
Wat is die laaste woord in die Bybel?
- Kom!
- Halleluja!
- Hosanna!
- Amen.