Vraag 1

Die Griekse woord vir "doop" word konsekwent vir "onderdompel" gebruik. Waarom besprinkel?

Vraag 2

Romeine 6 praat duidelik van die doop as 'n begrafnis. Beteken dit nie onderdompeling nie?

Vraag 3

Waar kom besprinkeling vandaan?

Wat is die Bybelse manier van doop? Onderdompel of besprinkel? Moet daar aan een van die wyses voorkeur gegee word?

Die argument rondom die doop as begrafnis of reiniging word bespreek. Daar sal ook probeer word om te bepaal watter prentjie Paulus in gedagte gehad het as hy die doop 'n begragfis noem

Klik op die argumente links om die bespreking daarvan te sien.

Hoofblad

Volgende: Samevatting

Inderdaad beteken baptizo indompel of onderdompel. Die vraag wat moet beantwoord word, is of ons al die Griekse woorde se buite-Bybelse do moet verklaar, verl as baptizo 76 van die 80 keer in die Nuwe Testament in 'n seremonieële sin gebruik word?

Kyk 'n mens byvoorbeeld van die buite-Bybelse gebruik van die woord matanoia (bekeer) word dit nooit in 'n geestelike sin gebruik nie, terwyk dit in die konteks van die Nuwe Testament 'n totale harts- en gesindheidverandering aandui.

'n Mens kan dus nie die klassieke betekenis van 'n woord kategories indra in die Bybel en daaruit die betekenis verklaar nie.

Waar kom die besprinkeling dan vandaan?

In die Ou Testament is alle reinigingsrituele uitgevoer waar óf bloed óf water op mense, diense en besitting gesprinkel is as teken van reiniging. Nêrens is dit gebuik opgeteken dat voorwerpe onderdompel is in 'n reinigingritueel nie.

In 1Petrus 1:1-2 staan: Petrus, ‘n apostel van Jesus Christus, aan die vreemdelinge van die verstrooiing in Pontus, Galásië, Kappadocië, Asië en Bithínië, uitverkore volgens die voorkennis van God die Vader, in die heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid en besprenkeling met die bloed van Jesus Christus: Mag genade en vrede vir julle vermenigvuldig word!

Hier word die reiginging met die bloed deur die besrinkeling genoem as daad van God vir sy kerk.

Besprinkeling of onderdompeling?

Uit die voorafgaande is dit duidelik dat Paulus nie 'n gat in die grond in gedagte gehad het as hy die doop 'n begrafnis niem nie, en kan die onder-water-gaan nie die begrafnis sombloiseer nie.

Verder sou Johannes, met die wyse waarop die reinigingsrituele uitgevoer het, ooreenkomstig Numeri 8 Jesus besprinkel het met die water.

Moet die doop 'n begrafnis uitbeeld? Romeine 6

plekhouer
Dit word soos volg verduidelik: Romeine 6
Watter beeld het Paulus in gedagte gehad as hy praat van "begrafnis?Vraag

Nee!!

So het die grafte gelyk:Katakombes
Paulus moes dus hierdie prentjie in gedagte gehad het:2

 

Onderdompel of besprinkel