Markus 5
Kies die regte antwoord:
Dit doen die vrou toe Jesus vra wie aan Hom geraak het.
- Bewe
- Weggehadloop
- Skaam gekry
- Gekniel
In hierdie gebied het die bekend geword wat Jesus met die besete gedoen het.
- Dekapolis
- Samaria
- Galilea
- Judea
So spreek Jesus die vrou wat genees is van bloedvloeiing aan.
- Dogter
- Mevrou
- My kind
- Talita
Hierdie familielid van Jaïrus het op haar laaste gelê.
- Dogtertjie
- Seun
- Vrou
- Skoonmoeder
Gee dit aan die dogtertjie na sy uit die dood opgewek is.
- Ete
- Pop
- Water
- Medisyne
In hulle land het ʼn man met ʼn onrein gees tussen die grafte geleef.
- Geraseners
- Galilea
- Judea
- Samaria
Die mens met die onrein gees het dit uitmekaar geruk.
- Handboeie
- Grafte
- Varke
- Stadsmure
Jaïrus vra dat Jesus dit om die sieke lê.
- Hande
- Klere
- Oë
- Seën
Hulle kon nie die mens met die onrein gees hiermee vasbind nie.
- Ketting
- Rieme
- Toue
- Kabels
Hieraan raak die vrou wat aan bloedvloeiing gely het in die hoop om gesond te word.
- Jesus se klere
- Jesus se voete
- Jesus se Hande
- Die Bybel
Die man met die onrein gees het homself hiermee gekap
- Klippe
- Stokke
- Yster
- Koper
Die naam van die man met die onrein gees.
- Legio
- Malgus
- Sergio
- Festus
Jaïrus was een van hierdie groep mense in die sinagoge
- Raadslede
- Fariseërs
- Saduseërs
- Skrifgeleerdes
Jesus het hiermee weggaan van die Geraseners af
- Skuit
- Donkie
- Perd
- Te voet
So spreek Jesus die dogter van Jaïrus aan.
- Talita
- Meisie
- My kind
- Vroutjie
Soveel jaar het die vrou aan bloedvloeiing gely
- Twaalf
- Ses
- Sewe
- Tien
Soveel varke het in die see geval
- 2000
- 3000
- 1000
- 5000
Die onrein geeste vaar in hierdie diere in
- Varke
- Perde
- Beeste
- Donkies
Die mens met die onrein gees het dit stukkend geskop.
- Voetboeie
- Varke
- Grafte
- Bome
Hulle het vir die inwoners van die dorp gaan vertel wat met die varke gebeur het.
- Wagters
- Dissipels
- Skrifgeleerdes
- Tollenaars