Simon se broer
- Andreas
- Johannes
- Jakobus
- Sebedeus
Hy sal die pad voor die Here reguit maak.
- Boodskapper
- Jesus
- Simon
- Jakobus
Hulle het Jesus in die woestyn versorg
- Engele
- Dissipels
- Vroue
- Slawe
Na Sy doop preek Jesus dat dit mense dít moet glo
- Evangelie
- Engele
- God
- Wet van Moses
Dit het Jesus gedoen toe hy vroeg opgestaan het en na buite gegaan het.
- Gebid
- Gepreek
- Siekes gesond gemaak
- Gebad
Hy kom soos ʼn duif op Jesus
- Gees
- Geloof
- Genade
- Seën
Jesus het dit in die sinagoges gedoen in Galilea
- Gepreek
- Diere uitgejaag
- Fariseers vermaan
- Dissipels geroep
Jesus se nuwe leer kom hiermee.
- Gesag
- Krag
- Heilige Gees
- Doop
Hieraan vat Jesus as hy Petrus se skoonmoeder genees.
- Hand
- Voorkop
- Voet
- Oor
So tipeer die man met die onreine gees vir Jesus.
- Heilige van God
- Seun van God
- Messias
- Christus
Hieraan het Petrus se skoonmoeder gely:
- Hoë koors
- Hoofpyn
- Galstene
- Bloedvloeiing
Hy roep in die woestyn
- Iemand
- 'n Stem
- Satan
- Simon
Seun van Sebedeus.
- Jakobus
- Simon
- Petrus
- Andreas
Seun van Sebedeus.
- Johannes
- Simon
- Petrus
- Andreas
Hy het gesê: Ek stuur my boodskapper voor jou uit...
- Jesaja
- Jeremia
- Amos
- Maleagi
Hy het gepreek: “Bekeer julle, want die koninkryk het naby gekom”.
- Johannes die Doper
- Sebedeus
- Jakobus
- Simon
In hierdie water het Johannes gedoop
- Jordaanrivier
- Rooisee
- See van Galilea
- Waters van Meriba
Hierdie landstreek se inwoners het na Jerusalem gestroom.
- Judea
- Galilea
- Samaria
- Jordaanvallei
Hiervan is Johannes die Doper se klere
- Kameelhaar
- Vel
- Katoen
- Wol
Jesus het na Hy die eerste dissipels geroep het, na hierdie dorp gegaan.
- Kapernaum
- Betlehem
- Nasaret
- Jerusalem
Hulle bly saam met Sebedeus agter as Jesus sy seuns roep
- Loonarbeiders
- Samaritane
- Nasareners
- Betlehemiete
Johannes ag homself nie werd om dit met die skoene van die Een wat kom, te maak nie
- Los
- Vas
- Uittrek
- Aantrak
Hy het gesê: “As U wil, kan U my gesond maak.”
- Melaatse
- Man met bose gees
- Simon
- Verlamde man
Jesus kom van hierdie dorp in Galilea
- Nasaret
- Kana
- Kapernaum
- Betlehem
Dít los Simon en Andreas om Jesus te volg.
- Nette
- Boot
- Kos
- Ouers
Die melaatse moet homself aan hierdie man gaan wys.
- Priester
- Fariseër
- Skrifgeleerde
- Profeet
Die tyd wat Jesus na die sinagoge gegaan het om die mense te leer.
- Sabbatdag
- Oggend vroeg
- Aandgebed
- Sondag
Johannes en Jakobus se vader.
- Sebedeus
- Simon
- Andreas
Andreas se broer
- Simon
- Johannes
- Jakobus
- Sebedeus
Jesus was sóveel dae in die woestyn na Sy doop
- 40
- 30
- 50
- 25