As die dissipels die stof van 'n plek van hulle voete afskud, is dit teken hiervan.
- Aanklag
- Verwerping
- Die strate is vuil
- Hulle is slag ontvang
Na Jesus die mense gevoed het, stuur Hy die dissipels na hierdie dorp toe.
- Betsaida
- Jerusalem
- Samaria
- Nasaret
Op hierdie tyd van die dag stap Jesus op die see na die dissipels toe.
- Dagbreek
- Middernag
- Sonop
- Sononder
Hierop dra die inwoners van Gennesaret hulle siekes
- Draagbare
- Hande
- Rolstoele
- Beddens
Party mense het gedink Jesus is hierdie profeet van die Ou Testament
- Elia
- Elisa
- Jesaja
- Daniël
Koning Herodes se broer.
- Filippus
- Herodias
- Markus
- Ben-Esau
Hierdie streek se hoëlui kom na Herodes se verjaarsdag
- Galilea
- Samaria
- Judea
- Dekapolis
As Jesus die twaalf uitstuur, mag hulle dit nie saamneem nie.
- Geld
- Slaapklere
- Swaard
- Hoed
Na Jesus op die see geloop het, het hulle by hierdie dorp aangekom.
- Gennesaret
- Nasaret
- Samaria
- Jerigo
Hierdie koning het van Jesus gehoor en gedink Jesus is Johannes die Doper
- Herodes
- Filippus
- Pilatus
- Dawid
Vrou van die koning en sy broer Filippus.
- Herodias
- Salome
- Maria
- Marta
ʼn Broer van Jesus
- Jakobus
- Petrus
- Natanael
- Filippus
ʼn Broer van Jesus
- Joses
- Petrus
- Natanael
- Filippus
ʼn Broer van Jesus
- Judas
- Petrus
- Natanael
- Filippus
ʼn Broer van Jesus
- Simon
- Petrus
- Natanael
- Filippus
Dis al was die dissipels mag saamvat as Jesus hulle uitstuur
- Kierie
- Beursie
- Hoed
- Slaapklere
As Jesus die twaalf uitstuur, mag hulle dit nie saamneem nie.
- Kos
- Slaapklere
- Swaard
- Hoed
Houers waarin die stukke brood en vis bymekaar gemaak is na die mense geëet het.
- Mandjies
- Sakke
- Nette
- Houers
Hierdie daad van die mense van Nasaret was Jesus verbaas oor.
- Ongeloof
- Toewyding
- Gasvryheid
- Verwerping
Na Jesus die mense geleer het, wil die dissipels dat die mense hier gaan kos koop.
- Plase
- Markte
- Winkels
- Skure
Na Jesus die mense geleer het, wil die dissipels dat die mense hier gaan kos koop.
- Dorpies
- Markte
- Winkels
- Skure
Hy word oral erken behalwe in die plek wat hy grootgeword het.
- Profeet
- Priester
- Koning
- Held
As Jesus die twaalf uitstuur, mag hulle dit nie saamneem nie.
- Reissak
- Slaapklere
- Swaard
- Hoed
Jesus kry die mense jammer – hulle is soos hierdie diere sonder wagter.
- Skape
- Beeste
- Varke
- Donkies
In Nasaret dink hulle dit is Jesus se beroep
- Timmerman
- Dokter
- Rabbi
- Visserman
Soveel mans het Jesus met brood en vis gevoed.
- 5000
- 1000
- 1500
- 3000