Markus 4
	Kies die regte antwoord:
 
- Dit gebeur met die mense wat verdruk en vervolg word as hulle die woord met blydskap aanvaar het. -   Afvallig
-   Bekeer hulle
-   Gaan kerk toe
-   Lees Bybel
 
- Hier slaap Jesus gedurende die storm	 -   Agterstewe
-   Op Sy bed
-   Op die dek
-   Op die strand
 
- ʼn Lamp kom mos nie hieronder nie!	 -   Bed
-   Tafel
-   Water
-   Stander
 
- Jesus se bevel aan die wind en storm.	Markus 4:39 -   Bedaar!
-   Hou op!
-   Gaan weg!
-   Kalmeer!
 
- So neem die mense die woord aan wat op die klipbank gesaai word	 -   Blydskap
-   Huwerig
-   Bang
-   Opgewonde
 
- ʼn Deel van die land het so ʼn groot opbrengs gelewer	 -   Dertigvoudig
-   Tienvoudig
-   Vertigvoudig
-   Tagtigvoudig
 
- ʼn Deel van die land het so ʼn groot opbrengs gelewer	 -   Sestigvoudig
-   Tienvoudig
-   Vertigvoudig
-   Tagtigvoudig
 
- ʼn Deel van die land het so ʼn groot opbrengs gelewer	 -   Honderdvoudig
-   Tienvoudig
-   Vertigvoudig
-   Tagtigvoudig
 
- ʼn Lamp kom mos nie hieronder nie!	 -   Emmer
-   Tafel
-   Water
-   Stander
 
- Jesus vra die dissipels of hulle bang is omdat hulle dit nie het nie.	 -   Geloof
-   Liefde
-   Hoop
-   Evagelie
 
- Hierdeur het Jesus die mense op die strand geleer	 -   Gelykenisse
-   Voorbeelde
-   Stories
-   Preke
 
- Ongelowiges doen dit – maar verstaan nie.	 -   Hoor
-   Lees Bybel
-   Glo
-   Bid
 
- Dit gee gelykenisse aan die kinders van die Here	 -   Insig
-   Geloof
-   Liefde
-   Hoop
 
- As julle hiermee meet – sal julle hiermee gemeet word!	 -   Maat
-   Liniaal
-   Termometer
-   Ammeter
 
- Die kleinste van die sade – maar word groter as die tuinplante.	 -   Mosterd
-   Koring
-   Mielie
-   Akker
 
- Hy vat die woord weg van hulle by wie op die pad gesaai word.	 -   Satan
-   Bose
-   Voël
-   Judas
 
- Hiermee word die koringare afgeoes.	 -   Sekel
-   Stroper
-   Trekker
-   Dorsmasjien
 
- ʼn Lamp is veronderstel op hierop gesit te word.	 -   Stander
-   Tafel
-   Yskas
-   Bedkassie