Markus 3
Kies die regte antwoord:
Wat wou die Fariseers met Jesus maak as Hy die man met die gebreklike hand genees?
- Aankla
- Kruisig
- Loof
- Prys
Jesus het hom aangestel as apostel en die mag gegee om bose geeste uit te dryf.
- Andreas
- Johannes die Doper
- Sagaria
- Lasarus
Die naam wat Jesus sy dissipels (die twaalf) genoem het
- Apostels
- Vriende
- Broers
- Geloofsgenote
Jesus het hom aangestel as apostel en die mag gegee om bose geeste uit te dryf.
- Bartolomeus
- Johannes die Doper
- Sagaria
- Lasarus
So voel Jesus oor die verhardheid van die fariseers.
- Bedroef
- Skepties
- Agterdogtig
- Verbaas
Die fariseers het gesê dat Jesus met hom besete is.
- Beelsebul
- Satan
- Duiwel
- Lucifer
Die bynaam wat Jesus aan die seuns van Sebedeus gegee het.
- Boanerges
- Didimus
- Gabata
- Sebediane
Sondig teen Hom,en dit sal jou nie vergewe word nie
- Heilige Gees
- Drie-eenheid
- Vader
- Seun
Met wie het die fariseers ‘n komplot gesmee om Jesus dood te maak na Hy die man met die gebreklike hand genees het?
- Herodiane
- Moabiete
- Samaritane
- Assiriers
So kyk Jesus die fariseeers aan as hulle hom nie wil antwoord oor diemanmet die gebreklike hand nie.
- Kwaad
- Vriendelik
- Verbaas
- Hartseer