Markus 2
Kies die regte antwoord:
Die hoëpriester wat die offerbrood aan Dawid en sy soldate gegee het.
- Abjatar
- Annas
- Kajafas
- Aäron
Levi se pa was:
- Alfeus
- Matteus
- Sebedeus
- Amos
Bruilofsgaste sal nie vas as hy by hulle is nie
- Bruidegom
- Jesus
- Johannes
- Alfeus
Hulle kan nie vas as die bruidegom by hulle is nie.
- Bruilofsgaste
- Ouers
- Kinders
- Slawe
Hy het sy soldate laat offerbrood eet.
- Dawid
- Moses
- Nebukadnesar
- Sisera
Gesonde mense het homnie nodig nie
- Dokter
- Apteker
- Boer
- Siener
Die skifgeleerdesuit hierdie groep het vir die dissipels gevra waarom hulle saam met sondaarss eet
- Fariseers
- Saduseërs
- Esseners
- Selote
Sy volgelinge het gevas maarnie die dissipels nie.
- Johannes
- Moses
- Aäron
- Alfeus
Hierdie wyn word in nuwe sakke gegooi.
- Nuwe
- Verouderde
- Soet
- Rooi
‘n Mens lap nie ou klere met hierdie materiaal nie.
- Ongekrimpte
- Nuwe
- Ou
- Gebruikte
Dit gebeur met die ou sakke as jy nuwe wyn daarin gooi.
- Oopbars
- verkrummer
- verbleik
- krimp
Op hierdie dag het die dissipels are op die land afgeplukwat die fariseers baie ontstel het.
- Sabbatdag
Alfeus se seun wat’n dissipel van Jesus was.
- Levi
- Petrus
- Andreas
- Jakobus
Hulle dink Jesus laster as Hy sê dat die lam man se sondes is vergewe.
- Skrifgeleerdes
- Fariseers
- Saduseers
- Sanhedrin
Jesus het gekom omhulle te roep.
- Sondaars
- Skaapboere
- Wynboere
- Skrifgeleerdes
Hier het Jesus vir Levi gesien en as dissipel geroep.
- Tolhuis
- Samaria
- Jordaan
- Nasaret
Soveel mans het die lam man in Kapernaum gedra en deur die oop dak laat afsak
- Vier
- Drie
- Vyf
- Sewe
Só spreek Jesus die lam man aan.
- Vriend
- Broer
- Neef
- Vader